NIEMAND het meer gedoen om die staat te delegitimiseer en die oppergesag van die reg in Suid-Afrika die afgelope jaar te ondermyn as Jacob Gedleyihlekisa Zuma nie.
Gedurende sy nege jaar as president was Zuma se verraad versteek agter ’n fasade van amptelikheid. Hy is beskerm deur ’n kliek van gekompromitteerde ministers, onderdanige wetstoepassingsagentskappe en ’n ANC wie se morele kompas in 2007 by die Polokwane-konferensie in die asblik beland het toe hy leierskap van die party aanvaar het.
Tog was dit eers nadat Zuma sy amp as president ontruim het dat hy alle skyn laat vaar het dat hy hom steur aan die Grondwet en die reg in die algemeen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.