EK bly by die see en ek het ’n uitsig van my balkon af. Ongelukkig is die uitsig nie op die see nie, maar op die ouetehuis oorkant die pad.
Ek noem dit die naweek aan ’n vriendin in Johannesburg wat lank gelede met my wou trou, totdat sy besef het die R42,453 op my bankstrokie is ’n overdraft, en my flenterklere is nie ’n fashion statement nie. Die bedrag op háár strokie was nie ’n overdraft nie. So, ja, my hart was stukkend.
Toe ek die naweek mor, vra sy of die uitsig op die ouetehuis my bewus maak van my verganklikheid. Nee, nee, sê ek. Dit maak my bewus van die ouetehuis...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Kohli vee hom af aan krieket se erekode