Sal jý vir Markus Jooste die stryd aansê vir R31,000 per maand?

SÓ GAAN ONS NÊRENS KOM NIE

Sal jý vir Markus Jooste die stryd aansê vir R31,000 per maand?

Die teenstrydighede in salarisvlakke in die staatsdiens is skreiend, skryf ROB ROSE.

TOTDAT Shamila Batohi, die nasionale direkteur van openbare vervolging, die inhegtenisneming van net één oortredende uitvoerende hoof van Steinhoff, Tongaat Hulett of EOH aankondig, is dit onwaarskynlik dat die konstante wolk van agterdog oor die korporatiewe sektor sal lig.

Dit is nie asof daar nie ’n saak is om te vervolg nie. Steinhoff het byvoorbeeld ’n klag by die polisie ingedien nadat forensiese ondersoekers van PwC tot die gevolgtrekking gekom het dat R106 biljoen se “fiktiewe en/of onreëlmatige transaksies” oor ’n dekade heen bewimpel is. En dit is ook nie ’n raaisel wie dit gedoen het nie: Steinhoff het sy voormalige uitvoerende hoof, Markus Jooste, en andere as strafbaar uitgewys.

Dit is dieselfde met EOH, waar die strafregtelike klagte teen sy uitvoerende hoof, Stephen van Coller, vermoedelik deur die Spesiale Ondersoekeenheid bekyk is. Klagte is ook ingedien oor hoe Tongaat se boeke met R12 biljoen bekook is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.