×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
’n Hotdog hier, ’n Irma Stern daar (en towerpiepie vir brekfis)

SMOUS!

’n Hotdog hier, ’n Irma Stern daar (en towerpiepie vir brekfis)

Wanneer mens sê jy is ’n smous, klink dit seker pateties. Dit klink skamel en onseker, skryf LINZA DE JAGER. Sy behoort te weet. Sy’s self een. Haar maandelikse geldkraantjie het opgedroog die dag toe sy weg is van die kantoor wat sy gehaat het. Sy mis steeds die geld, maar dis ook al.

EK koop en verkoop goed. Ek smous, om dit pleinweg te stel.

As jy my vra, is daar miljoene smouse in die land; sommige mense noem hulleself net fancy name. Ek doen dit ook soms. Dan noem ek myself ’n “vintage trader".

Maar die woord “smous” is lekkerder. Dit herinner aan koeksisters en omies op fietse wat soggens verby die mark ry en groet: “Good morning, lovely ladies.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X