SA wapenbedryf kan duur betaal vir twis oor Jemen-oorlogstuig

WAAR KOM DIT VANDAAN?

SA wapenbedryf kan duur betaal vir twis oor Jemen-oorlogstuig

As daar in ’n kritieke hofsaak binnekort vir ’n tweede keer teen hulle beslis word, kan dit die einde vir wapenvervaardigers in Suid-Afrika beteken. Hoe het dit gebeur dat die departement van verdediging sy lewensaar in dié posisie laat beland het? ERIKA GIBSON doen verslag.

DIS veral vervaardigers wat wapentuig en tegnologie na Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) uitvoer, wat onder skoot is.

Die betrokke hofsaak is aanhangig gemaak deur die organisasie Open Secrets (https://www.opensecrets.org.za/), wat hom daarvoor bewillig om groot instansies tot verantwoording te dwing, en die Southern Africa Litigation Centre (SALC) wat menseregtevergrype help vervolg.

Open Secrets het vroeër vanjaar onthul dat ’n paneel van kundiges van die Verenigde Nasies (VN) wat menseregtevergrype in die oorlog in Jemen ondersoek, vermoed dat Suid-Afrikaanse wapentuig in dié oorlog gebruik is of steeds word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.