‘Wynand du Toit het gepanic’ – en toe’s dit ‘elke man vir ...
OPERASIE ARGON
‘Wynand du Toit het gepanic’ – en toe’s dit ‘elke man vir homself’
’n Nuwe boek vertel die ‘ander kant' van die Suid-Afrikaanse verkenningsoldaat Wynand du Toit se opspraakwekkende destydse gevangeneming en aanhouding as ’n krygsgevangene van Angola. ERIKA GIBSON gee ’n voorsmakie van dié boek.
DIE sluier van geheimhouding oor die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se Operasie Argon in Angola se olieryke Cabinda-enklawe in 1985 is om net een rede gelig: die gevangeneming van Wynand du Toit en die doodskiet van twee van sy makkers deur Angolese soldate.
Du Toit is uiteindelik vrygelaat ná 837 dae in eensame aanhouding, en danksy intense diplomatieke onderhandelings, in ruil vir twee ANC-lede en 133 Angolese soldate.
Op die rampspoedige dag het twee swaargewonde Suid-Afrikaanse verkenningsoldate (recce’s) oor kilometers heen en slegs ’n katspoeg weg van ’n Angolese weermagkamp deur die bosse na veiligheid gekruip. Hul makkers het hulle gesleep waar hulle nie verder kon nie – met net ’n morfien-inspuiting en ’n paar verbande om die bloedverlies te keer. Teen dié tyd was Du Toit, hul bevelvoerder, ook gewond en reeds gevange geneem. Twee operateurs wat saam met Du Toit ’n ander koers ingeslaan en die gewonde groep agtergelaat het, is doodgeskiet...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelErika Gibson
JoernalisErika Gibson is 'n spesialis-skrywer oor militêre aangeleenthede.