Cyril gee Gwede ’n helse groenklap

NOU KAN SA ’N VOORLOPER WORD

Cyril gee Gwede ’n helse groenklap

Dit was die kwaaiste dwarsklap wat Cyril Ramaphosa nog aan ’n minister uitgedeel het – en dit nogal aan sy lojale luitenant, Gwede Mantashe. Ramaphosa se aankondiging gister oor private kragopwekking is ook ’n aanduiding dat hy sy geduld met die gesloer verloor het – en die groenkragdeure is nou wawyd oop, skryf MAX DU PREEZ.

UITEINDELIK: Private instansies mag ná Ramaphosa se aankondiging nou tot 100 megawatt (MW) elektrisiteit sonder ’n burokratiese gedraal en jare lange gewag opwek – en verkoop.

Dit kan beteken dat ons teen die einde van volgende jaar finaal sonder die vloek van beurtkrag sal wees.

Ramaphosa het dit tereg ’n “nuwe era” in die energiebedryf genoem en gesê dit sal nuwe vertroue in die ekonomie en geesdrif onder beleggers ontlok...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.