Bogger die Antichris – ek wil weer die pad vat na die KKNK toe
VERRAS DEUR VREUGDE
Bogger die Antichris – ek wil weer die pad vat na die KKNK toe
As 2020 die jaar was toe ons gerebelleer het teen die pandemie, toe ons kwaad was omdat die kunstefeeste almal gekanselleer is en ons planne omvergewerp is, was 2021 Die Jaar van Stiltes. In die stilte het ek leer luister, vir die eerste keer in my lewe, werklik luister. En dit was nodig, maar nou het dit weer tyd geword vir aanhou beweeg en geraas maak, skryf KOOS KOMBUIS.

Deel
“Love, faithful love, recalled thee to my mind …”
Uit ‘Surprised by Joy’ deur William Wordsworth (1815)
***..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die dinge wat K**s sien kom
Hoe slaap jy in die winter onder ’n brug?
Was PW Botha dalk reg oor die Rooi Gevaar?
Not ’n dêm gaan die Poskantoor my saamsleep
Is die Nuwe Dôners beter as die Ou Dôners?
Deel
-
Deel
Koos Kombuis
SkrywerKoos Kombuis is 'n storieverteller in prosa en musiek, 'n amateur-kunstenaar, deeltydse rubriekskrywer en ook voormalige politieke aktivis. Hy dra Crocs, lees graag sci-fi en drink moerse baie koffie.