Was PW Botha dalk reg oor die Rooi Gevaar?

WERKLIKE REDE VIR DIE KLOOF

Was PW Botha dalk reg oor die Rooi Gevaar?

Wie was die enigste wit mense wat in die destydse ANC opgeneem is en as ‘kamerade’ erken is? Dit was slegs wit mense wat ’n sekere filosofie aanhang, of gelyk het of hulle dit aanhang. Dit was nie genoeg om teen apartheid te wees nie. Jy moes die revolusie ondersteun. Jy moes ruik na rooi, skryf KOOS KOMBUIS.

EK kan aan min mense dink wie ek in my lewe so gehaat het as PW Botha.

Dit was eensaam om in die laat 80’s ’n jong, wit Afrikaanse persoon te wees wat nie saamstem met die status quo nie. Outjies soos ek het uitgestaan soos ’n seer vinger. Ons is gemarginaliseer, gestigmatiseer, verwerp deur ons families, en ook gekniehalter in ons loopbane; my musiek was verbied oor die radio.

President PW Botha was die simbool van alles wat verkeerd was in Suid-Afrika van daardie tyd. Hy en sy voorgangers het sedert 1948 ander kulture hul Suid-Afrikanerskap ontsê en hulle met geweld uit hul woonplekke laat ontwortel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.