Not ’n dêm gaan die Poskantoor my saamsleep oor die afgrond

SE MOER

Not ’n dêm gaan die Poskantoor my saamsleep oor die afgrond

KOOS KOMBUIS onthou die lek van ’n liefdesbrief en handgeskrewe boodskappe op pastelpienk skryfblokke, en wonder oor ’n instelling wat ’n bedreiging vir ons geword het.

IN 2019 het ek ’n aanlyn kunsbesigheid begin as ’n stokperdjie.

Ek het dit nie toe besef nie, maar ’n jaar later, toe al my konserte eensklaps gekanselleer word weens die pandemie, sou hierdie einste besigheid my en my gesin van finansiële ondergang red.

Danksy die uitdagings van grendeltyd het ek ontdek dat ek nie slegs ’n sanger is nie, maar ook ’n kunstenaar. Nie die wêreld se beste kunstenaar nie, helaas, maar nou ja, ek was ook nie die wêreld se beste sanger nie, was ek? (:-)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.