POLITIEKE NOTABOEK | Ons gaan jou nie mis nie, dokter Mkhize

TJOEKIE WINK VIR ’N KLOMP SKELMS

POLITIEKE NOTABOEK | Ons gaan jou nie mis nie, dokter Mkhize

MAX DU PREEZ skryf oor die donker kant van die besadigde Zweli Mkhize, oor die tronkselle wat op die skelm Gupta-clan wag, en oor die Hoërskool D.F. Malan wat maar liewer sy naam net so moet hou.

GOEIE maniere bring jou ver, het my ouma altyd gesê. Ook maar net só ver, Ouma, vra maar vir Zweli Mkhize.

Die minister-van-gesondheid-op-gedwonge-verlof het 'n goeie beeld onder die publiek van Suid-Afrika. Maar as ons dit mooi op die keper beskou, is dit eintlik net te danke aan sy waardigheid, sagte manier van praat en sy goeie maniere. Hy’s nie 'n skreeuerige ou nie.

Die meeste van ons het sy besadigdheid as bekwaamheid en eerlikheid gelees – ons is immers aan raserige, kru ministers soos Fikile Mbalula en Lindiwe Zulu gewoond...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.