SA het groot potensiaal vir groen waterstof – selfs vir uitvoer
INTERNASIONALE STUDIE

Byna 80% van Suid-Afrika se elektrisiteit word deur steenkool gelewer. Dit, en verskeie ander groot energie-intensiewe maatskappye, veroorsaak dat die land die 12de grootste vrysteller van koolsuurgasse ter wêreld is. Maar Suid-Afrika kán die vrystelling van hierdie gasse aansienlik verminder, en selfs waterstof uitvoer, skryf CAROL PATON.
SUID-AFRIKA het die potensiaal om ’n uitvoerder van groen waterstof te word en sy kweekhuisgasvrystellings met 70% te verminder as die land die geleenthede in die waterstof-ekonomie sou benut, danksy volop son en wind.
Dít is die sleutelbevinding van ’n verslag deur die internasionale inligtingskonsultant IHS Markit. Die maatskappy het ’n studie gepubliseer wat deur ’n Duitse dinktenk vir groen energie, Agora Energiewende, befonds is.
Waterstof, wat vervaardig word deur ’n elektriese stroom deur water te stuur, word as groen beskou wanneer die elektrisiteit wat gebruik word deur die aanwending van hernubare energiebronne gegenereer word. Dit word ’n al hoe belangriker energiebron in ’n wêreld wat na skoner brandstowwe en laer koolsuurgasvrystellings soek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Carol Paton
JoernalisCarol Paton skryf oor politiek, ekonomie, regeringsfinansies, en enigiets anders wat interessant lyk.