Dit help nie om sterretjies te gebruik pleks van vloek nie

SELFS SJIMPANSEES ‘VLOEK’

Dit help nie om sterretjies te gebruik pleks van vloek nie

MARGARETE HEESE vertel hoe haar graad 8-klas se ‘vloekles’ 'n properse stert gekry het, oor taboewaardes, oor hoekom en hoe mense vloek, en hoe dit werk. En hoekom dit nié help om ‘sterretjie’ of ‘blommetjie’ pleks van 'n vloekwoord te sê nie.

JARE gelede moes ek vir graad 8-leerders verduidelik wat dit beteken as ’n vloek op iemand rus. Ons het Riana Scheepers se Die Blinde Sambok as voorgeskrewe boek gelees.

Natuurlik het ’n paar karnallies in die klas in meer as dié betrokke betekenis van vloek belanggestel.

“Is ‘dêmmit’ ’n vloekwoord, Juffrou?”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X