×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Hoekom is almal deesdae sulke d*se?

WORD ONS DOMMER?

Hoekom is almal deesdae sulke d*se?

Ek weet nie van julle nie, maar ek kan met my eie oë sien hoe die wêreld al hoe maller word, skryf KOOS KOMBUIS. Dit gebeur teen 'n duiselingwekkende spoed.

JA. Dis inderdaad die vraag wat ek met hierdie rubriek wil vra.

Dit het niks te doen met die feit dat vandag Internasionale Bierdag is nie. Wel. Okei, die feit dat dit vandag (Vrydag 6 Augustus 2021) Internasionale Bierdag (https://en.wikipedia.org/wiki/International_Beer_Day) is, is ook belangrik, maar op 'n ander vlak.

Dit gaan wel hand aan hand met 'n ander vraag, 'n vraag wat reeds gevra is hier in die virtuele bladsye van Vrye Weekblad...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.