'n Paar jaar gelede het Max du Preez in een van sy rubrieke, ek het nie meer die spesifieke verwysing nie, geskryf dat dit baie jare gaan neem om die skade wat aangerig is tydens die Zuma-jare te herstel.
Zuma was nog aan bewind toe Max daardie opmerking gemaak het. Dit was dus eintlik 'n optimistiese stelling eerder as 'n realistiese stelling. In daardie stadium het ons geen waarborg gehad dat Zuma, of sy faksie, ooit onttroon gaan word nie.
Van die sogenaamde “New Dawn” was daar toe nog geen sprake nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WARM PATAT
Gaan die Nuwe Dôners rêrig beter vaar as die Ou Dôners?
Weet die sogenaamde ‘Nuwe ANC’ werklik wat hulle doen? Of is hulle net so clueless soos die ou ANC? vra KOOS KOMBUIS.
Deel
'n Paar jaar gelede het Max du Preez in een van sy rubrieke, ek het nie meer die spesifieke verwysing nie, geskryf dat dit baie jare gaan neem om die skade wat aangerig is tydens die Zuma-jare te herstel.
Zuma was nog aan bewind toe Max daardie opmerking gemaak het. Dit was dus eintlik 'n optimistiese stelling eerder as 'n realistiese stelling. In daardie stadium het ons geen waarborg gehad dat Zuma, of sy faksie, ooit onttroon gaan word nie.
Van die sogenaamde “New Dawn” was daar toe nog geen sprake nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Koos Kombuis
SkrywerKoos Kombuis is 'n storieverteller in prosa en musiek, 'n amateur-kunstenaar, deeltydse rubriekskrywer en ook voormalige politieke aktivis. Hy dra Crocs, lees graag sci-fi en drink moerse baie koffie.