Die mense agter die duine

DAAR IS SPOKE IN MY KOP ...

Die mense agter die duine

Hoe de hel slaap ’n mens onder ’n brug? Op die teer? In die natte Kaapse winter? ’n Paar vrae teister KOOS KOMBUIS ná ’n droomnaweek in ’n luukse strandhuis naby die see.

VERLEDE week kry ons ’n droom-uitnodiging.

’n Hele naweek se gratis verblyf, met vriende, in ’n luukse strandhuis letterlik klipgooi van die see af.

Die huis is geleë teen ’n steil berghang in ’n upmarket village (jy móét ’n term soos “upmarket village” in Engels sê) met die pikante naam Misty Cliffs, kort duskant Scarborough in die Kaapse Skiereiland...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.