FYN KUNS
Nostalgie van ’n sweep se klap
Die maak en vleg van swepe is so oud soos die Bybel self toe Jesus ’n sweep gevleg het om skaap- en boksmouse uit ’n tempel te verjaag. En solank as wat daar met beeste geboer is, was die sweep maar altyd daar om weerbarstige diere in toom te hou. Maar dié fyn kuns is deesdae ’n stokperdjie wat net deur ’n handjievol Suid-Afrikaners beoefen word. ERIKA GIBSON het met ’n moderne sweepmaker gaan gesels.

Deel
MY eie herinneringe aan swepe strek terug tot my kinderjare op my pa se plaas in die Harrismith-distrik. My pa het met beeste gespekuleer. Die befoeterde rooi Afrikaners en sy eie beneukgeit het waarskynlik aanklank by mekaar gevind. Daar was altyd ’n sweep byderhand wanneer die beeste aangejaag is.
Maar my pa het sy eie swepe gemaak en as klein dogtertjie het dit my gefassineer, want hy het die héle sweep – van beesvel tot fyn gevlegte pronkstuk – self bewerk.
Die beesrieme is aan ’n klip om ’n boom se tak gehang en gebrei totdat dit so soepel soos hedendaagse rubber was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Grensboere se stryd met veediewe
Lees die woorde, moenie net die prentjies kyk nie
‘Wynand du Toit het gepanic’ – dis ‘elke man vir homself’
Ysterman Leo: Dis opleiding, ervaring en karakter
Boere-erotika: 50 skakerings van kakie
Deel
-
Deel
Erika Gibson
JoernalisErika Gibson is 'n spesialis-skrywer oor militêre aangeleenthede.