POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC en die nare P-woord

HY WOU NIE MAAR HY MOES

POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC en die nare P-woord

MAX DU PREEZ skryf oor die einde van die ANC se drome van 'n sosialistiese hemel, oor die diefstal van 55km koperkabel in 10 dae, Rassie Erasmus se skorsing, die debat oor FW de Klerk wat 'n wending neem en oor die charlatans van staatskaping wat nou as experts paradeer.

PRIVATISERING gaan teen die grein van alles waarvoor die ANC tradisioneel gestaan het; dit is die antitese van die “nasionale demokratiese revolusie” waaraan hulle steeds trou sweer.

Maar dié droom van 'n sosialistiese utopie is aan flarde. Dié utopie se kabels is gesteel, sy krag is af en sy water is op.

Die gedeeltelike privatisering van die SAL was die dun kant van die wig. Transnet en die hawens is volgende, en oor twee jaar gaan Eskom swaar op privaat kragopwekkers leun...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.