JY het net een kans om iets vir die eerste keer te sien. Dis hoekom die eerste paar dae in ’n nuwe stad heilig is. Daarna pas jou oë aan. Jy raak gewoond aan die ongewone geboue, bome en strate en die ontwerp en styl van produkte begin herhaal.
Ek kyk na lande deur hulle produkte. Van die buskaartjies en die advertensieborde tot die padtekens.
Ek stap vir ure deur die agterstrate op soek na ’n kleremaker wat hom net op knoopsgate toelê of agter die perfekte wit hemp aan. Nate, plooie, stiksels en pliets interesseer my. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.