DIS nie elke Jan Rap en sy leunstoelmaat wat kan politieke ontleding skryf nie. Nie eens (of dalk veral nie) as jy 'n mening het oor alles van hoe om steak te braai tot Donald Trump, Chrissy Teigen se kelder, die maanlanding en die sluipmoord op John F. Kennedy nie.
Eerstens – en dit klink dalk voor-die-hand-liggend – moet jy werklik weet waarvan jy praat. 'n Goeie politieke rubriekskrywer moet 'n vinger op elke pols en in elke baksel hê, skinder vanuit die binnekringe kry én dit alles met 'n gesonde dosis skeptisisme bejeën.
As jy wil gewild wees, is dit nie die werk vir jou nie – en as jy nie almal om die beurt kwaad maak nie, doen jy dit nie reg nie. Vervelige, voorspelbare en vanielje skryfwerk is die doodskoot vir die loopbaan van enige rubriekskrywer, maar politieke skrywers se argumente moet ook weldeurdag, gesaghebbend en oortuigend wees en die feite daarin korrek. 'n Sin vir humor is onontbeerlik, asook 'n gawe met woorde en die vermoë om die leser te laat dink...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
VAN AAP TOT ZEF
PIET CROUCAMP | Oor zefgat politieke kragape, gebakte pere en politieke papsakke
Ons kyk na 2020 deur die lens van die politieke ontleder en rubriekskrywer PIET CROUCAMP.
Deel
DIS nie elke Jan Rap en sy leunstoelmaat wat kan politieke ontleding skryf nie. Nie eens (of dalk veral nie) as jy 'n mening het oor alles van hoe om steak te braai tot Donald Trump, Chrissy Teigen se kelder, die maanlanding en die sluipmoord op John F. Kennedy nie.
Eerstens – en dit klink dalk voor-die-hand-liggend – moet jy werklik weet waarvan jy praat. 'n Goeie politieke rubriekskrywer moet 'n vinger op elke pols en in elke baksel hê, skinder vanuit die binnekringe kry én dit alles met 'n gesonde dosis skeptisisme bejeën.
As jy wil gewild wees, is dit nie die werk vir jou nie – en as jy nie almal om die beurt kwaad maak nie, doen jy dit nie reg nie. Vervelige, voorspelbare en vanielje skryfwerk is die doodskoot vir die loopbaan van enige rubriekskrywer, maar politieke skrywers se argumente moet ook weldeurdag, gesaghebbend en oortuigend wees en die feite daarin korrek. 'n Sin vir humor is onontbeerlik, asook 'n gawe met woorde en die vermoë om die leser te laat dink...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikel