Nóg ’n skandalige jaar

OOPGEVLEK

Nóg ’n skandalige jaar

Die skelms het 'n besige jaar gehad. Van ons ou gunstelinge, die Guptas, tot by die groentjies wat hulle jeukende vingers in die Covid-19-pot gedruk het.

DAAR was nuwe skelms wat gespring het toe die regering miljoene vir die voorkoming en behandeling van Covid-19 beskikbaar gestel het, en gewoon onbevoegdheid wat gemaak het dat die weermag nou sit met 'n hele R381 miljoen se nuttelose Covid-medisyne. Dan het die Lotto-verneukers darem nou aan die pen begin ry ná amper drie jaar se ondersoeke deur die ouskool-joernalis Raymond Joseph, en ons het in Desember geleer hoe die Guptas onder meer “Smurfies" gebruik het om geld te was. En dan was daar die lyke van drie Suid-Afrikaners is die middelpunt van 'n ondersoek na 'n internasionale kleptokrasie ...

Op die spoor van die Lotto-base wat keer op keer gewen het

Op 15 Desember het die spesiale ondersoekeenheid (SOE) toegeslaan op die Nasionale Loterykommissie se kantore in Pretoria. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.