Ons mense: rare voëls, spiere van staal en ’n...

MENSE EN HUL DINGE

Ons mense: rare voëls, spiere van staal en ’n paaldanser-godin van noir

Ons bring hulde aan merkwaardige mense – almal movers en shakers op hul manier. Jeanne Goosen, Rachel Kolisi, Errol Tobias, Glynnis Breytenbach, Kirvan Fortuin, Imtiaz Sooliman, Jaypee Malherbe, Phumzile van Damme, Mia Arderne en Mark Barnes soos gesien deur van die beste profielskrywers in die land. Saamgestel deur ADRI KOTZÉ.

Jeanne Goosen, die rare voël

Hoe vang jy iemand in woorde vas wat minstens vyf lewens in een leeftyd ingepas het, vra Deborah Steinmair in Junie ná die dood van die skrywer Jeanne Goosen. 

Sy vertel dat Jeanne se humor droog, absurd en goddeloos was, en haar verbeelding verbysterend. Sy kon lieg soos ’n tandetrekker. Jeanne was stroomop en aspris, ’n anargis...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.