×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Oor die duiwel, boosheid en apartheid

BOOSHEID AS FILOSOFIE

Oor die duiwel, boosheid en apartheid

Aan die vooraand van Kersfees bepeins PIET CROUCAMP die filosofie van boosheid in die konteks van apartheid, die geskiedenis van onreg in Suid-Afrikaanse grondeienaarskap, en die NG Kerk.

Ná my ma se dood in haar 52ste jaar lees ek in haar telefoonboekie: “Wat is Kersfees tog sonder jou kinders?” Haar kinders was soos tolbosse iewers en elders, maar selde naby haar in die Christus-uur. Kersfees kan ’n bleddie sad tyd wees as jy die duiwel in jou gedagtes loslaat.

Om aan die normale gewydheid en grafstil dae van ’n alleen-Kersfees te ontsnap, vertrek ek op ’n reis van 7,600 km deur die Karoo en die Suid-Kaap. Die stiltes van ’n natgereënde Karoo is so asembenewend soos net ’n Skepper dit sou maak en laat staan.

Satan se wel en wee..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X