SEWEUUR op die kop pieng die Zoom-skakel op my WhatsApp. Chris Pappas het 45 minute voor hy moet hardloop vir 'n vergadering in die township Mpophomeni, so “laat waai”, sê hy.
Dit is dalk Menseregtedag, maar die burgemeester van uMngeni – wat Howick en Hilton en 'n groot hap van die KwaZulu-Natalse Middelland insluit – het ’n vol program.
“Wel, eers is daar die gemeenskapsvergadering. Ek was al vroeër die week daar en ons het baie vrae beantwoord, maar toe gaan die krag sesuur af en die saal is gitdonker. Daar is drie agendapunte – die afsny van elektrisiteit, hoe die aansoeke vir gratis dienste werk, en onwettige storting.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.