DIT lyk my die Vrye Weekblad-rubriekskrywer Piet Croucamp het dit sy lewenstaak gemaak om my skrywes, kommentaar en uitsprake tot in die fynste besonderhede na te speur en my dan met mening en wrewel aan te vat, soos ek voorheen in kommentaar probeer uitwys het.
Sy jongste skrywes (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-05-13-voorspellings-oor-afsterwe-van-sa-ekonomie-is-erg-oordrewe/) oor my getuig weer eens van hierdie veldtog. Dit grens aan ’n vendetta.
Ek het Piet nog net een keer “ontmoet”, in die sin dat ek in 2016 saam met hom en Ryk van Niekerk van Moneyweb aan ’n kykNET-gesprek deelgeneem het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.