GROOT ONGERYMDHEDE IN TOEWYSING VAN PLASE
Zimbabwe se regering waarsku teen nuwe vlaag van grondgrype
Die huidige grondgrype in Zimbabwe herinner aan die gewelddadige grondgrype waarin meestal wit boere twee dekades gelede hulle grond verloor het, skryf KEVIN SAMAITA.

Deel
ZIMBABWE se regering is bekommerd oor ’n nuwe vlaag van plaasbesettings wat die land bedreig. Jeugdiges wat teenoor die regerende Zanu-PF-party geposisioneer is, stel hul visier nou op onderbenutte plase in.
Anxious Masuka, minister van grond, landbou, visserye, water en landelike hervestiging, het verlede week in ’n verklaring aan Business Day gesê die regering is bekommerd oor die jongste bedreiging van grondgrype.
Dié nuwe kwellinge oor plaasbesettings herinner aan die gewelddadige grondgrype twee dekades gelede waarin meestal wit boere van hulle grond ontneem is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel