‘Atypical’ en die wêreld van slim, gekantelde Fransi Phillips

UNIKAT

‘Atypical’ en die wêreld van slim, gekantelde Fransi Phillips

Haar nuutste boek, Die lemmingmense, getuig van Fransi Phillips se aweregse kop. Dit praat met 'n kinderstem wat oortuig en ontroer, skryf DEBORAH STEINMAIR. Dis ’n besonderse verslag van ’n begaafde jeug wat dun geskaaf word in die onderwysstelsel.

TOE sommige mense aanmekaargestik is, is die patroon weggegooi. Daar is ’n woord in Duits, Unikat. In Afrikaans het ons net “duplikaat” en “triplikaat”. Ek wonder waarom?

Daar is ’n reeks op Netflix, Atypical, van ’n gesin met ’n outistiese seun. Hy is hoogs intelligent en herinner aan Sheldon in The Big Bang Theory. Hy kan om die dood nie voorgee nie, is brutaal eerlik en vertolk alles letterlik. Wanneer hy van ’n meisie hou, fikseer hy te stip met ’n robotiese grynslag.

Immer kan ek identifiseer, want die spektrum strek wyd en baie van ons het ’n klappie weg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.