SLAGGATE en beurtkrag is een ding, voedselsekerheid is ’n heeltemal ander storie.
In die hiërargie van daaglikse rampe is voedseltekorte sekerlik naby aan boaan die lys, net onder suurstof en water wat betref die nodigheid vir oorlewing. Die risiko vir ’n globale voedseltekort is nader as wat ons dink, maar dit kan opgelos word, en Suid-Afrika kan ’n groot rolspeler daarin wees.
Wie sou kon dink dat ons in 2022 voedselsekerheid enigsins nog as ’n groot globale uitdaging sou beskou? Wie sou kon dink dat ’n sinnelose oorlog, gedryf (lyk dit vir my) deur die ambisies van een man, tot hierdie krisis sou lei?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.