Delf dieper vir antwoorde op #geweldsorgie2021

GEWELD EN SA

Delf dieper vir antwoorde op #geweldsorgie2021

Daar word tevergeefs so naarstiglik gesoek na die organiseerders en kingpins van die geweldsorgie van Julie 2021. Die verklaring is veel meer kompleks, skryf PIET CROUCAMP.

NOUDAT die stof gaan lê het oor die agt dae van hel in Julie 2021 toe KwaZulu-Natal en dele van Gauteng ’n fratsgolf van geweld en plundering deurwinter het, is dit dalk ’n geleë uur om weer oor die nasionale trauma te besin.

Die meeste ontleders se intellektuele refleksreaksie was om na RET-wildewragtigs onder die oppervlak van die gebeure te soek as ’n verklaring vir die politieke genetika van die geweld. Ek gebruik die konsep van genetika as ’n patroonmatigheid eerder as ’n determinististiese bloudruk. Die werklikheid is dat selfs oënskynlik ongemotiveerde aksies deur onafhanklike veranderlikes vooraf gegaan word.

Teenstrydige logika van groepsgedrag ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.