DIT was op 27 Augustus 2022 toe ’n Embraer Legacy 650 vanaf Basel, ’n gewilde bestemming waar stralers opgegradeer, mooi- en pasgemaak word vir welgestelde kliënte, na Moskou toe gevlieg het. ’n Ou vliegtuig-“spotter”-vriend (dis diesulkes wat die aanlyn radarskerms dophou vir enige vreemde vliegverskynsel) het laat weet dit is die straler se eerste vlug met die registrasienommer ZS-ABB.
Lees die artikel in Engels:
Tot kort tevore was dit nog geregistreer as P4-888 op die vliegtuigregister van Aruba, ’n outonome eiland van Nederland in die Karibiese See. Aruba is ook een van die gewilde plekke om vliegtuie te gaan registreer om die eienaarskap ietwat te “verdoesel” hoofsaaklik vir belastingdoeleindes...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.