Zimbabwiërs wapper in die wind

VERBLYFPERMIT-DRAMA

Zimbabwiërs wapper in die wind

Hulle is gedoem as hulle in Suid-Afrika agterbly en gedoem sou hulle terugkeer Zimbabwe toe. Aan die een kant van die grens heers vreemdelingehaat en aan die ander die regime wat hulle in die eerste plek laat vlug het. ERIKA GIBSON bekyk Zimbabwiërs se verblyfpermit-sorge.

KORT voor die afgelope naweek het die nieregeringsorganisasie GroundUp berig dat daar ’n probleem is vir van die Zimbabwiërs wat die grens by Beitbrug terug na hulle geboorteland wil oorsteek.

Die grensposbeamptes wil hulle nie sonder die nodige dokumentasie laat teruggaan nie, wat meegebring het dat hulle in ’n niemandsland gestrand sit.

Die departement van binnelandse sake het Maandag teruggekap dat dit nie beamptes is wat hulle keer nie, maar dat die terugkerendes weier om met vingerafdrukke en al gedokumenteer word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.