BO BLINK, ONDER STINK
Sonder spesialis-ondersoekers gaan die zama-base net ál ryker word
Die informele en onwettige goudmynbedryf – die zama-zamas – het die afgelope 20 jaar hand oor hand gegroei in ’n bedryf wat herinner aan die Witwatersrandse goudstormloop van 1886. Die geraamde 30,000 zama-zamas onder in die gevaarlike ou mynskagte is ver verwyderd van die baasbreine wat in netjiese kantore hul planne maak om die onwettig gemynde goud wettig te kry sodat dit uitgevoer kan word, skryf ERIKA GIBSON.

Deel
BAIE is al geskryf oor die skade wat aan die polisie en die land aangerig is deur die besluit van wyle Jackie Selebi, voormalige polisiekommissaris, om weg te doen met die polisie se spesialiseenhede. In 2003 was die ambisieuse plan dat die polisie voortaan ’n geïntegreerde benadering tot ernstige misdaad sou volg.
Gesoute speurders met geweldige ervaring in hul spesialisveld is letterlik oornag herontplooi om pakhuise te gaan bedryf of hulle weer met daaglikse misdaadbekamping besig te hou. Die logiese gevolg was ’n uitvloei van kundigheid waarvan die polisie nog nooit herstel het nie.
Nog meer rampspoed het in 2009 gevolg toe die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se Skerpioene ontbind en met die Valke vervang is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wat as nóg ’n Julie 2021 ons tref?
‘Swanemeer’ en die hoop vir ’n Putin-swanesang
Piet Retief word Nelson Mandela
Vir altyd gebrandmerk as Isis-fanatici
Nostalgie van ’n sweep se klap
Deel
Deel
Erika Gibson
JoernalisErika Gibson is 'n spesialis-skrywer oor militêre aangeleenthede.