André Pienaar

Sakeman

André Pienaar is ’n stigter van die Skerpioene en ’n invloedryke internasionale sakepersoonlikheid. Hy is ook die stigter en besturende vennoot van C5 Capital, ’n beleggingsgroep met hoofkantore in Londen en Washington wat in tegnologie spesialiseer. Hy is ’n gerekende internasionale figuur in kuberveiligheid en in die kernkrag- en ruimtenywerhede. Hy is ook ’n aandeelhouer in NVWB Mediagroep, die uitgewers van vryweekblad.com.

Wetenskap & Tegnologie
Gratis

Poorte na die diepste vertes van die heelal

Vrye Denker
Gratis

Republikeine in Kongres verwoord kommer oor ANC

Nuus & Politiek
Gratis

‘Ons, die mense’ het met die Guptas iets groots reggekry