Skaakmat, jou stommerik!

GESLAGSDBAT

Skaakmat, jou stommerik!

PIET CROUCAMP bepeins skeppings- en vernietigingsdrange, patriargieteorieë en die klassieke liberalisme van ’n bekende politieke party in Suid-Afrika.

BY Nampo Alfa op Bothaville stap ek agter ’n seuntjie wat by sy pa verneem of ek skaak speel. Indien wel, wat is die kans dat ons die verskille tussen ons kan besleg oor ’n skaakbord, vra hy.

Hy stap met sy hande agter sy rug, hoog oor sy blaaie gevou, soos ’n tipiese introvert.

Ek het geen twyfel dat hy as wenner uit die stryd sal tree nie, want sy pa vertel my dat hy na die nasionale skaakkampioenskapsbyeenkoms op pad is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.