SLUIMERENDE TOORN
Dié moorde se wortels lê in ons gewelddadige ‘plaasgeskiedenis’
In 'n nuwe boek sê dr. Nechama Brodie dat plaasmoorde 'n kollig plaas op die diepste krake in ons samelewing wat deur woede uitgekerf is, en dat dit 'n konflik is oor wie behoort en oor wie veilig kan voel. ANNELIESE BURGESS het deurnag gelees aan Farm Killings in South Africa en vertel meer oor wat tussen die blaaie staan.

Deel
NECHAMA BRODIE begin haar boek met die rekonstruksie van 'n plaasmoord.
Kort ná halfsewe op Donderdagaand 1 Oktober 2020 het die 21-jarige plaasbestuurder Brendin Horner sy baas, Gilly Scheepers, eienaar van die Bloukruin-landgoed in Paul Roux in die Oos-Vrystaat, 'n goeie nag toegewens.
Horner was op pad na sy pa se huis op ’n naburige plaas om te help om 'n pap karbattery aan die gang te kry. Hy het sy meisie om en by 7 nm. gebel om te laat weet hy sou aanstons tuis wees en dat sy hulle aandete kon opwarm. Hy moes nog 'n laaste taak verrig: die afskakel van 'n besproeiingstelsel sowat 'n kilometer van hulle huis af. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Bleeksiel en die bekgeveg in Gugulethu
Malema en AfriForum: ’n kloof van wanbegrip
’n Roos, bloed op die stoep en hartseer in die lug
’n Vrees vir moord op ’n plaas
Plaasmoorde: die weerloosheid van afsondering
Deel
Deel
Volgende artikelAnneliese Burgess
MederedakteurAnneliese Burgess is mederedakteur van Vrye Weekblad.