DIE nag het 'n kleur en 'n klank.
In die stad of dorp is dit vroegaand wat perske in die vensters weerkaats. Die getoet van 'n kar. Die reuk van die bure se brijani en spitstyd se uitlaatgasse. Polisiesirenes. 'n Televisie in 'n woonstel af in die gang. Die gebrom van die M2. Die flikkering van 'n straatlig.
Alles drie of vier verdiepings bo die grond, of in 'n voorstad agter hoë mure met elektriese draad en gewapende wagte van 'n sekuriteitsmaatskappy meestal net 'n noodknoppie ver...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.