Ian Cameron: bleeksiel, aktivis, Cele-de-moer-in-maker

UITBARSTING IN GUGULETHU

Ian Cameron: bleeksiel, aktivis, Cele-de-moer-in-maker

Ian Cameron se paadjie van AfriForum se hoof van veiligheid tot ondersoeke na geslagsgeweld op die Kaapse Vlakte is 'n Suid-Afrikaanse verhaal vir ons tyd, met verrassende kinkels. ANNELIESE BURGESS het met hom gesels.

AS Ian Cameron in ’n ander land – of ’n ander Suid-Afrika – gebore is, sou hy ’n polisieman geword het. Dit is in sy bloed.

“My oupagrootjie was in die polisie, in die berede eenheid. My ma was ’n verpleegster, my ouma was ’n verpleegster, twee van my ooms was polisiemanne, my tannie was ’n polisievrou. So daar is ’n lang tradisie van diens in my familie. Ek sou baie graag in daardie tradisie wou gevolg het.

Maar weens die politiekery in die polisie was dit nie eintlik vir hom ’n opsie nie. “Die mense werk in haglike omstandighede en die politieke inmenging maak die Polisiediens omtrent heeltemal wanfunksioneel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.