DAAR is drie dinge in Suid-Afrika wat dr. Pali Lehohla veral woedend maak: Armoede. Die benarde stand van die onderwys. En die regering se rondvallery met die ekonomie.
Uiteindelik kom dit alles net neer op swak beplanning, sê die man wat 17 jaar lank aan die hoof van Statistieke Suid-Afrika (SSA) gestaan het en vir wie “syfers stories vertel”.
Nadat Lehohla (hy het ’n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch) by SSA weg is, het hy saam met ’n span ekonome, navorsers en sakeleiers gewerk aan Indlulamithi SA Scenarios 2030...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.