DIE mediadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is verstommend doeltreffend. Een e-pos, en ek gesels daardie middag met die rektor, prof. Francis Petersen.
“Ek het nog nooit so iets ervaar nie,” grap ek met die intrapslag. “Gewoonlik is dit ’n weke lange gespartel om ’n onderhoud vas te maak.”
“Goeie kommunikasie is vir ons belangrik,” sê hy eenvoudig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.