DALK het D-dag aangebreek vir Suid-Afrikaners met ’n deernis vir Cyril Ramaphosa. Ek kan met redelike sekerheid sê die ANC-leier dink nie regtig meer dis belangrik vir hom om president te wees nie. As hy môre sorgeloos en vry die aflosstok aan ’n kader kan afgee, sal hy nie weifel of twyfel nie. Hy is oorlogsat en lewensmoeg.
Een ding is seker, Ramaphosa sal nie sy lewe gee vir die presidentskap van Mzansi nie. Indien die Inkomstediens dit môre duidelik maak dat hulle geen keuse het as om ’n saak te maak weens geldwassery, belastingontduiking en die verdoeseling van ’n finansiële misdaad nie, sal Ramaphosa sy tasse pak met ’n mate van politieke verligting. Hy sal waarskynlik die pad vat vir selfs meer geringe klagte as dit. In politieke terme is Ramaphosa nie ’n straatvegter of ysterman nie. Hy is gatvol vir die ANC en Suid-Afrika.
Die rugstekery, binnegevegte en wanhoop waarmee hy soggens opstaan, is besig om hom onder te kry. Maar die krake in sy mondering begin ook wys. Daar is nie werklik ’n manier om van die Phala Phala-insident te ontsnap nie. Ek vee my agterent af aan Arthur Fraser se weergawe van die gebeure, maar AmaBhungane se vinger is waarskynlik op die rustelose pols van gebeure, en dit lyk nie goed nie: “Something is rotten in the State of Denmark.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
BUFFEL-BAAI WINK
Siek en sat Cyril sal dalk heel maklik sy tasse begin pak
Dis tyd om te begin wonder hoe die land ná die hoopvolle jare van Cyril Matamela Ramaphosa staande kan of gaan bly, skryf PIET CROUCAMP.
Deel
DALK het D-dag aangebreek vir Suid-Afrikaners met ’n deernis vir Cyril Ramaphosa. Ek kan met redelike sekerheid sê die ANC-leier dink nie regtig meer dis belangrik vir hom om president te wees nie. As hy môre sorgeloos en vry die aflosstok aan ’n kader kan afgee, sal hy nie weifel of twyfel nie. Hy is oorlogsat en lewensmoeg.
Een ding is seker, Ramaphosa sal nie sy lewe gee vir die presidentskap van Mzansi nie. Indien die Inkomstediens dit môre duidelik maak dat hulle geen keuse het as om ’n saak te maak weens geldwassery, belastingontduiking en die verdoeseling van ’n finansiële misdaad nie, sal Ramaphosa sy tasse pak met ’n mate van politieke verligting. Hy sal waarskynlik die pad vat vir selfs meer geringe klagte as dit. In politieke terme is Ramaphosa nie ’n straatvegter of ysterman nie. Hy is gatvol vir die ANC en Suid-Afrika.
Die rugstekery, binnegevegte en wanhoop waarmee hy soggens opstaan, is besig om hom onder te kry. Maar die krake in sy mondering begin ook wys. Daar is nie werklik ’n manier om van die Phala Phala-insident te ontsnap nie. Ek vee my agterent af aan Arthur Fraser se weergawe van die gebeure, maar AmaBhungane se vinger is waarskynlik op die rustelose pols van gebeure, en dit lyk nie goed nie: “Something is rotten in the State of Denmark.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikelPiet Croucamp
Bydraende redakteurPiet Croucamp is al 29 jaar 'n dosent in die politieke wetenskap. Hy is tans verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool.