Politieke Notaboek | Sans Dali en Mogoeng werk dit strate beter

DIE WEEK IN DIE NUUS

Politieke Notaboek | Sans Dali en Mogoeng werk dit strate beter

MAX DU PREEZ skryf oor hoe beskaafd en seepglad die onderhoude met kandidaat-regters dié keer verloop het, oor Ian Khama wat Vladimir Putin ’n dwarsklap gee, en die verligting dat Panyaza Lesufi nie langer jag op Afrikaans kan maak nie.

PARTYKEER lê die probleem nie by die stelsel of die instelling nie, maar by die mense wat daarby betrokke is.

Die Regterlike Dienskommissie (RDK) is ’n goeie voorbeeld.

Dit is nou duidelik dat dié belangrike instelling, wat onder meer regters vir aanstelling moet aanbeveel, eintlik goed kan werk sonder mense soos oudhoofregter Mogoeng Mogoeng en adv. Dali Mpofu. Nou moet ons net van die EFF-leier, Julius Malema, ook as kommissaris ontslae raak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.