TOE John F. Kennedy in 1962 sê ons doen sekere dinge nie omdat dit maklik is nie, maar omdat dit moeilik is, kon hy net sowel gepraat het van ’n nuwe mediamaatskappy wat binne 16 dae geskep word, eerder as om ouens op die maan te laat land.
Ek weet nie van ouens maan toe stuur nie, maar ek weet nou wel wat dit verg om ’n nuwe mediamaatskappy binne ’n paar weke op die been te bring. Ek raai dit nie aan as jy 'n swak hart, algemeen broos ingesteldheid of, inderdaad, ’n lewe het nie.
Om die waarheid te sê as iemand my drie weke gelede gevra het wat ek dink die volgende interessante ding sal wees wat ek in my lewe sal doen, sou hierdie nie op die lys gewees het nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.