Op soek na nóg ’n nuwe Suid-Afrikaanse identiteit

3.0

Op soek na nóg ’n nuwe Suid-Afrikaanse identiteit

In 1989 het Vrye Weekblad stories gebreek wat die gang van die geskiedenis help verander het. Maar, sê ALI VAN WYK, sy verhouding met die publikasie het nog altyd meer oor identiteit gegaan.

DIE einde van die tweede weergawe van Vrye Weekblad ’n paar weke gelede het my meer ontstel as die dood van die papierweergawe in 1994. Dit was ’n vreemde gewaarwording, want die “nuwe” Vrye Weekblad kan nie met die eerste, ikoniese weergawe vergelyk word wat betref die nasionale invloed wat dit gehad het met onthullende ondersoekende joernalistiek nie.

Al twee vorige weergawes van Vrye Weekblad het op die toneel verskyn in tye van nasionale krisis. Die eerste in 1988, tydens ’n lae-intensiteit- burgeroorlog, en die tweede in 2019, reg ná die klimaks van die mees verwoestende staatskapingsjare onder ANC-heerskappy.

Ek het uiteindelik besef dat albei weergawes ’n bepalende impak gehad het op my verstaan van die wêreld en myself. Maar die tweede was ’n onvoltooide projek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.