#VivaSondag: Daar’s niks fout met ’n paai vir ’n Sondagmaal nie!

SPESERY-PASTEI

#VivaSondag: Daar’s niks fout met ’n paai vir ’n Sondagmaal nie!

ALBERTUS VAN WYK is ’n groot ondersteuner van die tradisionele Sondaggesinsmaaltyd, maar met sy eie kinkels en toertjies.

MY gevoel oor Sondae word die beste saamgevat deur ’n ongewone teer liedjie, “Sondagmiddag”, deur Suid-Afrika se kliphardste Afrikaanse metal rock-groep genaamd Kobus!

“Wat meer kan jy vra? Wat is nou beter as om ’n Sondagmiddag met jou mense te deel?

Die sonnetjie skyn vriendelik deur die wolke so wit, die kinders baljaar en die oumense sit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X