DA lewer Phalatse, belastingbetalers aan ANC uit

KOALISIEREGERING

DA lewer Phalatse, belastingbetalers aan ANC uit

Mpho Phalatse se kop as burgemeester gaan waarskynlik volgende rol in ’n bloedlose staatsgreep in Johannesburg, waar die DA se federale raad onder leiding van Helen Zille haar en belastingbetalers waarskynlik so pas aan die ANC uitgelewer het, skryf PIET CROUCAMP.

HELEN ZILLE het heel waarskynlik die afgelope week die kop van Johannesburg se burgemeester, Mpho Phalatse, op ’n skinkbord aan die ANC oorhandig.

Al twee Phalatse se voorgangers is in die tuig oorlede en sy het al meer as dikwels laat blyk dat sy ’n soortgelyke lot vrees.

Maar daar spook die laaste paar maande ’n ander, meer werklike vrees by dié mediese dokter wat haarself om duistere redes in die liberale politiek begewe het – dat die voorsitter van die DA se federale raad, Zille, die politieke mat onder haar gaan uittrek. En as niks verander in die komende weke nie, was sy reg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.