Die mite van werkskepping

WERKLOOSHEID IN SA

Die mite van werkskepping

Die ANC het geen idee wat werkskepping regtig beteken nie en maak dit verkeerdelik nou die privaat sektor se ‘verpligting’ en dalk selfs morele verpligting. Sonder winste is daar geen aansporing om werk te skep nie, skryf PIET CROUCAMP.

WERKLOOSHEID in Suid-Afrika staan volgens die sogenaamde breë definisie naby 46%.

Ek het nie ’n syfer om my argument te staaf nie, maar ek vermoed miljoene mense in Suid-Afrika staan soggens op en het geen idee of hulle enigsins daardie dag gaan eet nie.

Soms martel ek myself deur die werklikhede van ons armoede in my geestesoog voor te stel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.