×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
‘Tweede Eskom’: Só werk Mantashe se kop (of nie)

SA SE KRAGKRISIS

‘Tweede Eskom’: Só werk Mantashe se kop (of nie)

Gwede Mantashe is slegte nuus . Selfs in die ANC is daar onrus oor sy intensies, skryf PIET CROUCAMP, maar sy versugting na kompetisie vir Eskom moet teen die agtergrond van die party se leierskapverkiesing in Desember gesien word.

GWEDE MANTASHE is slegte nuus vir Eskom, die mynbedryf, die ANC en waarskynlik ook Suid-Afrika. Ek weet die veteraanjoernalis Jan de Lange lees Vrye Weekblad met ’n religieuse drif en ek voeg dus die volgende waarneming met voorbedagte rade by: Soms maak ons vir Gwede slegter nuus as wat hy reeds is.

Die wyse waarop die media en rolspelers met kennis van die energiebedryf die laaste paar dae op hol gegaan het oor Mantashe se verwysing na ’n tweede, mededingende Eskom is verstommend sonder begrip vir die konteks waarin hy gepraat het.

Eskom-inspeksie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X