Die Buffel struikel

ANC SE KZN-KONGRES

Die Buffel struikel

Hy het Desmond Tutu geglo toe hy in die laaste dae van apartheid gesê het God is aan die kant van die verdruktes, skryf PIET CROUCAMP. Hy hoop God hou by sy woord noudat Cyril Ramaphosa in die aangesig van ’n groeiende sinisme struikel.

NÁ byna drie dekades is ’n meerderheid van Suid-Afrikaners sinies oor die ANC. Cyril Ramaphosa het nog altyd ’n skeptiese voordeel van die twyfel gekry, maar ons genade is aan die einde van ons gemoed.

’n Skeptiese burgery is gesond vir die demokrasie. ’n Siniese kieserspubliek, daarenteen, het vertroue verloor in die reëls, regulasies en waardes van die grondwetlike bestel.

Die ANC het ná byna drie dekades van staatskaping en korrupsie daarin geslaag om ’n gesonde deursnit Suid-Afrikaners nie net sinies jeens die bevrydingsbeweging te maak nie, maar dalk ook toenemend so jeens die demokrasie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.