Hoe ry die Boere kla-kla so

BOEM, BOEM, BOEM!

Hoe ry die Boere kla-kla so

Die alewige psigoanalise deur wysneusige buitelanders van hoe Afrikaners ná apartheid dink en voel, is ’n doring in MAX DU PREEZ se vlees. Die jongste poging deur ’n Amerikaanse joernalis oor dié ‘Dutch-derived settler group’ het hom ook erg krapperig gemaak, maar met die tweede lees moes hy ’n paar ongemaklike waarhede erken.

IN South Africa I often felt I was looking at America in a funhouse mirror, with certain emerging features magnified so I could see them more clearly. I saw how progressives could feel grief about being cancelled, sneered at, or sidelined – just as their society comes to look more like what they had argued for.

Bostaande is 'n aanhaling uit 'n artikel deur Eve Fairbanks in The Atlantic. Lees dit gerus self (https://www.theatlantic.com/ideas/archive/2022/07/south-africa-apartheid-white-afrikaners-the-inheritors/670554/). 

Fairbanks, wat al sedert 2009 in Suid-Afrika woon, het eintlik 'n boek oor die onderwerp geskryf, The Inheritors: An Intimate Portrait of South Africa’s Racial Reckoning. Dit kry baie positiewe resensies, maar is nog nie hier by ons beskikbaar nie. My reaksie gaan dus oor die verwerkte uittreksel in The Atlantic en 'n virtuele boekbespreking tussen haar en die skrywer Dana Milbank:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.