Op die bloedspoor met ’n bietjie Facebook, ’n bietjie poedel,...

VAN GESIGLOOS TOT AGTER TRALIES

Op die bloedspoor met ’n bietjie Facebook, ’n bietjie poedel, en baié anders dink

Die rol van die (nou afgetrede) gesigherkenningskundige Amanda Steenkamp in die aankeer van verdagtes in onder meer die opsienbarende Krugersdorp-afspraakmoorde kom nou eers behoorlik aan die lig, skryf JESSICA PITCHFORD.

  • 29 Julie 2022
  • Mense & Kultuur
  • 12 min om te lees
  • artikel 3 van 25
  • Jessica Pitchford

Jy moet letterlik dae en nagte ploeter met ’n klomp gemors en vals inligting. Ons het later nie geweet of ons ’n verskil maak nie, maar toe ek hierdie dokument kry en die vergelyking sien …

Brig. Manie Victor – Devilsdorp

IN die waremisdaad-dokkiereeks Devilsdorp prys brig. Manie Victor van misdaadintelligensie in Gauteng die gelaatstrekke-ontledingsverslag wat regstreeks tot die inhegtenisneming van die eerste verdagtes in die Krugersdorp-moorde gelei het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.